Martin B.
Die diens was uitstekend
Die diens was uitstekend . Die dame was taktvol en baie vriendelik en profesioneel. Ek het op 24 Aug bestelling geplaas en ek het dit op 26 Aug gekry. Ek het my eerste pull up aan en dit werk soos in die advertensie. Baie dankie. MARTIN BASSON


